DUIWELSRIB

Bestandele:
Varkribbetjies
1 eetlepel marmite 5 eetlepels suiker
1 eetlepel mielieblom 2 eetlepels asyn
2 teelepels gemaalde gemmer 1 huisie gekapte knoffel
Aanwysings:
Kook ribbetjies stadig in ‘n bietjie water totdat die bene uitgetrek kan word. Laat die vleis afkoel sodat jy dit kan hanteer en sny dan in vierkante. Meng res van die bestanddele en doop vleisvierkante daarin. Rooster oor warm kole vir 8-10 minute. Bestryk weer met marinade en draai vleis om. Rooster vir die dieselfde tydperk en bedien wanneer gaar. Dit kan warm of koud bedien word. Die oorblywende sous word ook bedien. Stukkies vleis kan daarin gedoop word soos ‘n doopsous

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply