LEMOEN EN GEMMER VARKTJOPS

Bestandele:
2 lemoene , skil gerasper en sap uitgedruk
5ml fyn gemmer sout en peper
4 varktjops 10ml fyn gekapte pietersielie
Aanwysings
Meng lemoenskil, gemmer, sout en peper en vryf oor die tjops. Voeg lemoensap en pietersielie by. Braai tjops op kole en smeer elke nou en dan met lemoenmengsel. Draai gereeld om en strooi pietersielie oor sodra dit van die kole af kom.
OPGEDRA AAN: ALLE PA’S, OUPA’S, OOM’S EN ALLE MANS WAT ‘N SPESIALE PLEK IN ‘N IEMAND SE HART BESIT. Met liefde saamgestel deur Anna Eksteen
foto: Pixabay

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply