Vakante poste [LANDSWYD] Maandag 13 Mei 2019

Enkellopende kroegdame benodig in Leandra. Basiese salaris plus komiesie. Gemeubileerde woonstel op perseel ook deel van pakket. Stuur asb kort beskywing van jouself en foto na 0733042214 of 0762080512
Hallo,
Het n werks geleentheid vir n permanente pos vir admin/aankope in centurion. Salaris is beperk R4000-R5000 met kans om later te vergroot. Moet Eng en Afr kan praat. Ouderdoms groep is 19-24. Ondervinding is nie nodig nie maar ‘n sterk selfdisipline, stiptelikheid en eie vervoer n vereiste. Ons wil die pos graag vul teen 31 Mei 2019
Stuur CV na pierre@ledandbeyond.co.za
Good Day I am URGENTLY looking for a sister or frilecare nurse to look after our mother. She has a disability and is unable to wash and dress herself.
Her medical status. She also has sugar diabetes and need care. Had triple heart bypass surgery. Effiseem and on oxygen 24/7 Shoulder replacement need fisio or exercise daily Assistance with bathing, and giving her food. Work responsiblity will be Mon to Friday from 08.00 till 16.00 Saturday and Sunday just to come in and wash her from 9 to 10. Will also be required to sleep in with her should we be going on holiday or work responsibilities.
Candidate must have valid drivers license and her own car. will be required to take her to fisio sessions and doctors appointments so forth only when required.
She is mobile and can walk, talk and do basic stuff.
No change takers please.
QUALIFIED PEOPLE ONLY TO APPLY AND WILL BE INTERVIEWED AND REFERENCES WILL BE CONTACTED.
PLEASE SEND ME YOUR QUALIFICATIONS AS ABOVE OR PREVIOUS EXPERIENCES CV AND whatsapp me on 0730599646
MUST BE LIVING IN WITBANK EMALAHLENI.
Any serious matriculants sitting at home for a junior office admin post in edenvale? Must reside in Kempton Park or edenvale and must be avaiLable immediately. To apply send your CV and matric certificate to info@fsrecruit.co.za, successful applicants will be contacted. In the email subject please use REF: Edenvale Admin Regards FSR Team
*3 Betroubare verkoops persone benodig. *Ons bied R5000 basies, n petrol toelaag en komissie. *Vereiste: BETROUBARE VOERTUIG. *Ons verskaf opleiding so ondervinding is nie n vereiste nie. *Vir n onderhoud afspraak skakel of whatsapp Robert op 0735845813 *Alleenlik Pretoria aansoeke en woonagtig in Pretoria
DRIVER RECRUITER BFN. PREF. MALE MUST HAVE CODE 14 DRIVERS LICENCE. EXPERIENCE IN TRAINING DRIVERS.
HR OFFICER HR DEGREE PREVIOUS EXPERIENCE IN LOGISTICS TRANSPORT INDUSTRY
SEND CV SALES@RECTITUDERECRUIT.COM
HESTONY TRANSPORT COMPANY IS HIRING FOR 2019!!!!! Drivers, Cleaners, General Workers and Assistant Dribers wanted Salary: R9 000 – R15 000 pm plus benefits APPLY HERE>>>>>> bit.ly/2VNs9MC All 9 Provinces Must have Grade 10 Drivers must have Code 8 or 10 and PDP Must be available immediately Must have ID Age 18 to 49 Must be willing to learn and work hard NB* Never pay for any JOB REGISTER YOUR CV HERE NOW>>> bit.ly/2VNs9MC SHARE WITH ALL PEOPLE LOOKING FOR JOBS
Gevestigde Maatskappy maak takke oop in Arcadia Pretoria. Kaans van n leeftyd •Verskeie poste beskikbaar. • Opleiding word verskaf. • Goeie salaris pakette. 18-29 jaarige mans en dames. • Vlot Afrikaans en Engels. SKAKEL/WHATSAPP. 061 282 5896 of 083 454 394
Pretoria Pos beskikbaar Moet “interior” agtergrond, eie vervoer, goed met klientediens. Stuur epos na leone@stepahead.co.za
Maatskappy gelee in Pretoria Moot area is op soek na betroubare persoon vir drywers pos. Moet dadelik beskikbaar wees en moet oor eie vervoer lisensie en gps. Inbox my of what’s app my op 084 7717177
Goeie naand mense ons is dringend opsoek na ordentlike barladies net buite Rustenburg op die kloofpad. Moet verkieslik tussen die ouderdom van 18 – 38 wees. Geen ondervinding word benodig. Skakel of whatsapp vir Zellie op +27610557312
Looking for a domestic/nanny worker in Ruimsig area and surroundings.
1. Area – Ruimsig / Ruimsig Country estate 2. Live in 3. Knock Off Times – 08:00 – 16:00 4. Salary on offer – R2900 – R3500 5. Number of working days per week – Mon – Fri 6. Preferred Age Range – No preference 7. Language – English & Afrikaans 8. Contactable references. 9. Start Date – 3 June 2019
T.I.A
Otvangsdame / Persoonlike Assistent benodig in Bashewa (Pretoria).
Geen ondervinding benodig – opleiding sal verskaf word.
Salaris: R4500.00 per maand vir eerste 3 maande daarna sal salaris hersien word.
Stuur asb u CV na recruitment1@medicalresources.co.za
Brits
WERK BESKIKBAAR
Soek dringend !!
4 Senior Voormanne vir n Chrome wash plant.
Email vir my CV na rianlyjooste@gmail.com
Pretoria Noord
Pos beskikbaar vir n hardwerkende, netjiese en vriendelike dame by n tandarts tussen 25 tot 30 met eie vervoer en geen afhanklikes. Gaan tussen 2 praktye (Daspoort en Karenpark) moet werk! Salaris sal bespreek word in onderhoud. Stuur cv na info@odara.co.za
Opsoek na n Gastehuis betuurder vir lokale gastehuis vir vanaf 1 Junie 2019. Sou jy belangstel en meer inligting soek, kontak ons asb by admin@andridvilla.co.za 8 Kerk straat Ga-Mokopane, Limpopo, South Africa
Opsoek na Elektriese kontrakreurs Stuur asb volledige cv met gesertifiseërde sertifikate na yabathoelectrical@outlook.com
BLOEMFONTEIN:
Dringend opsoek na ñ betroubare Christelike Afrikaans sprekende vroulike persoon wat ñ bejaarde dame kan help versorg. Ure is soos volg: Maandag – Saterdag 15h00 – 20h00. Sondag: 08h00 – 20h00. 2 naweke in ñ maand af. Salaris: R5500.00 per maand. Stuur asb CV na avdw2608@gmail.com voor 31 Mei 2019. Gekose kandidate sal gekontak word vir ñ onderhoud.
Goeie dag ek is op soek na lojale vol energie jong mensies met n liefde vir diere, mensies wat bereid is om te leer en nie bang is vir harde werk nie. Verkieslik ouderdomme tussen 20-25.bestuurs lisensie sal n plus punt wees.brakpan springs omgewing.salaris sal bespreek word opleiding sal gegee word.NB die gepaste kandidaat moet goeie gesondheid he. Whats upp my vir meer navraag dez 0671358646. Moet asb nie inbox stuur nie ek sal slegs op whatsapp gekontak kan word.
2 experienced interns with N4 -N6 qualification in Electrical & Mechanical Engineering required. Send Cv: admin@biscoplus.co.za
NTT Nissan Klerksdorp beskik oor ‘n Parte Verkoopsposisie. Goeie pakket en voordele. Geskikte kandidaat moet oor die volgende beskik: Gr12 Self gedrewe Voertuig parte ondervinding CV met verwysing na ssmit@nttnissan.co.za
Luxury lodge (16 Rooms / 2 Camps & Staff Village) in Kenya is looking for a General Manager / Lodge Manager or a Management Couple. Must have relevant 5* high end lodge experience, excellent logistical, staff management & guest relations skills. Salary neg + Live in. Please send your CV to phoenix@nes.co.za.
Luxury lodge close to St. Lucia is looking for an Executive Housekeeper. Salary neg + Live in. Must have high end luxury 5* housekeeping experience and management skills. Please send your CV to phoenix@nes.co.za.
*1 Betroubare verkoops persone benodig. *Ons bied R5000 basies, n petrol toelaag en komissie. *Vereiste: BETROUBARE VOERTUIG. *Ons verskaf opleiding so ondervinding is nie n vereiste nie. *Vir n onderhoud afspraak skakel of whatsapp Robert op 0735845813 *Alleenlik Pretoria aansoeke en woonagtig in Pretoria
Goeie middag. Ek is opsoek na n gekwalifiseerde forklift driver, met ondervinding en lisensie.Vir n logistics maatskappy in George. Inbox my indien enige een belangstel. Groete mornè.
Ons is baie dringend op soek na n Fundraiser met leads wat computer literit is en admin ook kan doen om ASAP te begin werk. Ons is gelee in Springs Selectionpark. Kontak Jackie 0715216771
Goeie dag Opsoek na n mans persoon met eie vervoer vir grondwerk en concretewerk in Gauteng (Babra rd Edenvale)maar kan verskuif word na verskillende areas . Tans n tydelike pos maar kan permanent word, stuur cv na Jannie@hypercivils.co.za en verdere besonderhede sal bespreek word!
Persone tussen die ouderdom van 30-60 verkieslik!
Urgent,
Looking for a male, with a code 8 lisence, must have excelent people skills, do deliveries and pick ups and also go and see new and standing clients for qoutations. Sent cv to hcupholstery@upholsteries.co Whatsaap 0724328207
Elektriese firma in Pretoria het ‘n vakante pos vir ‘n jong Afrikaansspekende man WIE ONDERVINDING HET IN ELEKTRIESE INSTALLERING MET GELDIGE BESTUURSLISENSIE. Stuur asb verkorte CV na relectrical101@gmail.com . REAGEER ASB SLEGS OP HIERDIE ADVERTENSIE INDIEN JY WEL ONDERVINDING IN ELEKTRIESE INSTALLASIES HET. Salaris onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en/of ondervinding. MELD ASB VERWAGTE SALARIS IN AANVANKLIKE E-POS! SLEGS PERSONE MET 3 JAAR + ONDERVINDING OF ROOISEËL + 1 JAAR ONDERVINDING SAL OORWEEG WORD.
Verkoops dames pos beskikbaar. Na aanleiding van die comments: Jy koop niks om te verkoop. Jy sal werk vir ons maatskappy voltyds Linked To Media Publications is n Business Directory. Jou werk sal wees om by besighede te bemark om in die gids te adverteer. Ons is opsoek na n dames om ons verkoops poste te vul. Basies tussen R7500 en R 10000 Petrol toelaag tussen R 1500 en R 3000 Eie vervoer Selfoon toelaag Pos onmiddelik beskikbaar Stuur cv na cv@linkedto.co.za
KLEUTERSKOOL ONDERWYSERES WAVERLEY, PRETORIA
VEREISTES – Moet ‘n Christen wees – Afrikaans EersteTaal – Verkieslik 25 – 30 jaar oud – Moet heeldag kinders kan optel (dus nie rugprobleme of ander kwale wat dit moeilik sal maak) – Bewys van vorige ondervinding om met kleuters te werk – Verwysings benodig – Geen “tattoos” – Moet goeie verhouding met ouers hê – Moet verkieslik in die omgewing woon
VERGOEDING Onderhandelbaar R5500 tot R6500
MA TOT VRYDAG, 9 ure per dag
Stuur cv asook onlangse vol lengte foto na s.vanzyl@keesta.co.za met “Kleuterskool Onderwyseres” in onderwerplyn.
Indien jy geen kommunikasie binne 2 weke ontvang het nie, weet asb dat jou aansoek vir hierdie pos onsuksesvol was.
Poste vir die volgende mense beskikbaar. Stuur asb cv na claudine@azariasafaris.com POSTE IN DRC (Kongo) * Fitters * Electrician * Boilermaker * Welder * Carpenter * Rigger
‘n Sakevrou in Worcester, wat onder andere 2 gastehuise ens. besit, is opsoek na ‘n persoonlike assistent wat haar kan help om haar daaglikse take te koordineer. Die geskikte persoon is uiters veelsydig en ‘n regte “jack of all trades” – bietjie admin en finansies, bietjie probleem oplossing en krisis bestuur, koordinering tussen die verskillende besighede, ontvang van gaste en of die werkgewer bystaan met persoonlike aspekte soos kinders rond ry.
Ure is Maandag tot Vrydag, 08:00 – 17:00, maar daar gaan gevra word om soms op naweke ook uit te help as dit nodig is.
Salaris is R8000 onderhandelbaar.
Stuur CV’s na elizabeth@evolv.co.za
Opsoek na verkoop persoon. Daar is 9 post oop. Een in elke provinsie. Vir Meer inligting bel my.
BEL my op 0742321189 Dankie
Pos beskikbaar vir jong admin dame maandag tot vrydag
07h00-17h30
Medies ing
Bloemfontein 3000pm aanvangs salaris Info@techglass.co.za
Tipies vans ou volkie Kla en soek werk maar werk wil hulle nie
Kom ek som op
3000 pm skoon in jou sak
Brutto 4250.00 Min medies Min UIF Min provedend fund
Sien dit is hoekom ons volkie so agteruit boer……. Gesindheid stink, dis hoekom ondernemings nie volks lojaal bly nie
Hi Au pair werk beskikbaar in Krugersdorp vir n 6 maande babba. Stuur my n boodskap as jy belangstel of email jou CV na zanefourie1@gmail.com
Secretary/receptionist required for company in Fourways Must be able to speak English and Afrikaans please Must have previous experience working as a receptionist. Must have a matric. Must be computer literate. Mon to Friday from 8am to 5pm Salary R12000 per month Please only apply if the above applies to you. Send your CV. Subject: Receptionist hayley@proplacements.co.za
Ons is opsoek na ‘n Admin Dame vir ‘n Maatskappy in Pretoria Tuine. Werks ure: 7h30-16h30 Maandag – Vrydag, Moet Rekenaar vaardig wees. Moet Matriek hê, Goeie MS Office vaardigheid.. Moet onder druk kan werk. Goeie kommunikasie vermoë.. Salaris: R5000 – R7000 pm. As jy belangstel stuur asb vir my die volgende: 1) Volledige CV 2) Onlangse kop en skouer foto (vir ons CV review File), 3) SA ID, 4) Kwalifikasies (bv Matric Sertifikaat en ander) email adres: cv@multinetsystems.co.za 679 Van Der Hoff Rd Tel: 012 379 1753
Good day security officers, I need Grade C officers, Dog handlers, Officers with fire-arm competency in ALBERTON. No criminal record.
Experience is a MUST.
I have eight (8) positions available.
Salary: R4300 per month
Send e-mail and CV to: renier.grs@icon.co.za
Goeie dag sekuriteitsbeamptes, ek is opsoek na Graad C sekuriteitsbeamptes, beamptes met vuurwapenbevoegheidsertifikaat, asook honde-hanteerders in ALBERTON. GEEN kriminele rekord nie. Ondervinding is belangrik. Ek het agt (8) poste beskikbaar.
Salaris: R4300 per maand Stuur e-pos na: renier.grs@icon.co.za
Werksgeleentheid beskikbaar vir n verkoops persoon in Jetpark. Moet agtergrond en ervaring he van trok parte. Moet Afrikaans en Engels kan praat en skryf. Salaris – market related.
Stuur CV na Christine@impalaholdings.co.za
Seeking an Internal Sales Person to be based in Houghton
Key roles: Taking client calls Sending out quotes Following up on quotes sent Monthly invoicing and debtors Called calling on new clients Admin and documentation Must be well spoken MUST HAVE ADVANCE EXPERIENCE IN EXCEL
Salary: R8 000 – R12 000 (Depending on experience + Commission)
If you meet all of the above requirements kindly email updated CV to Anandi.Faber@protem.co.za
Opsoek na n inslaap Au-pair wat bereid is om te reis. Pendel tussen Pretoria, Kaap en is 3 maande van die jaar in Amerika.
Noodsaaklikhede vir die pos: Geldige Amerikaanse Visa vir 2019 Ouderdom tussen 23-32 Mooi Christelike waardes Nie in n verhouding nie Beskikbaar op kort kennisgewing
Bonus: Early childhood development diploma/ grondslag fase Lisensie/ voertuig
Epos asb CVs na drzandiabr@gmail.com
Intern – Kantoor op n plaas naby Niekerkshoop . Noord Kaap
Dame om opgelei te word as Quantec gesondheids konsultant, met oog op vennootskap.Kantoor op n plaas naby Niekerkshoop.Rekenaar geletterd, enkellopend, geen afhanklikes, gesond, nie oorgewig. Inwoning en maaltye ingesluit.
E-pos CV met 2 fotos (Vol lengte en kop en skouers) aan healthytherapy1@gmail.com
Webwerf—www.
Warehouse Manager -R15 000 – R20 000 Germiston 2 Weeks Contract. ONLY UNEMPLOYED APPLICANTS to apply. Must be able to speak, read & write AFRIKAANS & English. Excellent understanding of stock – checking & audit, record batches. Manage and oversee the printing and apply of labels correctly, making up new palletts, shrink wrap & prep for loading. ronel@stafflog.co.za
Hi all
We are still urgently looking for good Sales Reps that reside in Benoni that has at least 4 years experience selling cleaning products/materials, or work wear and PPE related products to factories/manufacturers/warehouses. Non-negotiable requirement.
Salary: Basic of R10,000 – R20,000 p/m plus commission, R6000 car allowance.
They are looking for someone with drive and passion and has experience meeting and exceeding their sales targets. Someone willing to go beyond the normal working hours to close a deal. Own car and valid drivers licence essential.
To apply please send your CV to info@stafflane.co.za with the name of the position in the subject line.
Please do not inbox me. If you are interested please send your CV to the email provided.
Thank you
Job Opportunity- Sales Assistant. An Afrikaans speaking person required for a retail store near the East Rand Mall. Must have a retail sales experience, reside near the mall and speak Afrikaans as a first language. Salary- R5000-8000 per month depending on experience.
Pos beskikbaar vir “repair” werk op trokke en trailers suspension. Vereistes: verkieslik bo 25 jaar, betroubaar met sober gewoontes, staalwerk ondervinding, lisensie en CO2 welding ń MOET, moet naweke ook beskikbaar wees. Salaris sal bespreek word met onderhoud. Stuur CV na mienkiefourie@gmail.com
Are you a great leader, target driven and have valid driver’s licence? Then our dynamic promotions team is looking for you!
Our Company is on the lookout for an enthusiastic go-getter to be a Promotions Team Leader within Burgersfort, Limpopo. Minimum Requirements: • A minimum of 1 year Sales/Marketing/Promotional experience. • A minimum of 1 year leadership experience. • Valid Driver’s License. (extensive travel required) • Willingness to do shift and weekend work. • Sales or Marketing Diploma/Degree. (advantageous) Responsibilities: • Lead a team of 4 Promoters. • Work closely with Managers to meet promotional and branding needs. • Jointly plan and launch new promotions and campaigns. • Measure effectiveness of promotions. • Provide ongoing training to promoters. • Ensuring promoters are meeting daily, weekly and monthly targets. • Identify interest and understand customer needs and requirements. • Manage staffing and performance of team members. Applications close on Thursday, 16th May 2019. If you live in Burgersfort, Limpopo and meet our minimum requirements kindly e-mail us your full CV, Drivers Licence and Certificates to KgaogeloM@hollywoodbets.net. Reference: Team Leader. Should you not receive feedback within 30 days, kindly consider your application unsuccessful.
“Opportunities don’t happen, you create them. ~ Chris Grosser”
More. Babelela security is opsoek na control room mense. Volle opleiding word gegee. Asb geen kans vatters. En moet 12uur skofte kan werk. Gelee in Radiokop in di Wesrand. Stuur cvs na liana@bgofc.co.za
Seeking a Residential Portfolio Manager for a leader in the Property Industry
Requirements: 2-3 Years’ Experience Must be able to work under pressure Detailed orientated and deadline driven. Candidate must be able to start ASAP Salary R18 000 – R20 000
If you meet ALL of the ABOVE kindly EMAIL updated CV to Anand.Faber@protem.co.za
2 x Open vacancy’s in Lydenburg for: ADMIN LADY: Previous Admin experience. Office, Exel. ADMIN / MAINTENANCE CONSULTANT: Office Exel. Please forward CV”s in a WORD format to: rene@femrecruitment.com
Pos beskikbaar vir n dame by Ravats (the diamond store) in vaal mall vanderbijlpark net langs jet. Moet netjies wees vriendelik weet hoe om met kliente te werk goed in afrikaans en engels. Handig jou cv in
Stuur asb vir iemand wat jy dink dalk sal belangstel: Pos beskikbaar vir Opsigter by ‘n Diesel Depo in Kemptonpark. -Inwoon op die perseel ‘n vereiste. -Toesighou oor pompjoggies. -Beskik oor goeie ondervinding in algemene instandhouding. Epos cv na: pomonadiesel1@gmail.com
DRINGEND. Petrol/diesel werktuigkundige vir Warden Oos-Vrystaat gesoek. Verkieslik iemand sonder kinders omdat skole ‘n probleem is. Salaris Onderhandelbaar na aanleiding van ondervinding. Moet op trokke kan werk. Gratis Huis deel van pakket. Stuur CV na wardenmtrcty@mweb.co.za
Admin pos beskikbaar. Diensaanvaarding – so spoedig moontlik.
Benodig die dienste van n dinamiese persoon – mans aansoeke welkom.
Kandidaat moet beskik oor die volgende: * Geldige rybewys * Moet bereid wees om te leer * Volledig tweetalig (skryf en praat) * Geen rokers
Take: * Telefoon * Liassering * Algemene kantoor funksies
Salaris sal met onderhoud bespreek word.
Indien jy belangstel kom gee jou cv af by Van der Linde Engineering in Elsenbroek 4 Potch Industria tussen 10:00 en 11:30 in die oggende tot 10 Mei 2019.
Goeiedag, Ons is opsoek na ‘n tuisversorger wat kan inbly. Ons is in Gauteng, Wesrand Area. Pligte en salaris sal persoonlik met mense bespreek word. Kontak my op 0848789473 asb.
Plaasopsigter/bestuurderPlaas gelee tussen fraserburg en Sutherland.Opsoek na afgetrede egpaar wat kan omsien na skaapplaas in karoo. Woonhuis + plaasvoertuig + basiese salaris. Ondervinding van skaapboerdery en sonkrag sal definitiewe voordeel wees.Plaas gelee tussen fraserburg en Sutherland.Stuur cv na: maarten@montpellier.co.za
Ons is opsoek na ‘n energieke dame vir die volgende pos: “Practice Support” vanaf 1 Julie 2019 Persoon moet voldoen aan die volgende minimum vereistes: • Sterk organiseerende vermoë • Inisiërende vermoë • Dink op jou voete • Goeie luister vermoë • Akkurate uitvoer van instruksies • Afrikaans en Engels taalvaardig (Lees, praat en skryf) • Microsoft Office kennis en vaardighede • Matriek sertifikaat (Enige tersiêre kwalifikasies sal ‘n voordeel wees) • 3-5 jaar ondervinding in n administratiewe rol • Eie voertuig en bestuurslisensie Meer inligting rakende die pos: • Vergoeding: 180K – 240K per jaar • Werks ure: 8vm –5nm, Maandag tot Vrydag Geen interaksie sal op facebook hanteer word nie. Indien jy belangstel en beskik oor die bogenoemde minimum vereistes, stuur jou CV aan: Admin.irene@momentum.co.za Sluitings datum vir aansoeke: Woensdag 15 Mei 2019
Poste beskikbaar vir Siviele Voormanne wat Fibre Optic kabels begrawe. Ons voorsien voertuig vanaf kantoor, gee toerusting en betaal tydelike werkers. Persoon moet weet hoe om mense te motiveer vir beter produksie. Persoon moet sober gewoontes hê. Persoon moet lisensie hé Persoon moet met sy hande kan werk om pype en so wat raak geslaan word reg te maak. Voorkeer sal gegee word aan mense met vorige ondervinding. Salaris is op per meter wat hy klaar maak en af teken. Slegs mense wat wil werk en nie heeldag in die bakkie wil sit op sy foon. Laat ons sien waar is al die wit mense wat nooit werk kry AGV die feit dat hy wit is. Hier is jou kans. Kantoor is in Pretoria Oos. MOET NIE HIER REPLY NIE. Stuur CV aan info@fosc.co.za
Sparkling Auto Care Centre Hazyview Available Position Financial administrator • Gr 12 • 2-3 years debtors and creditors experience • 2-3 years stock control experience • 2-3 years bank reconciliations / VAT reports • Experience in pay run & salaries • Fluent in Afrikaans & English (Read & Write) • Computer Literate including Pastel / OMNI Accounts/ MS Outlook and Office • Excellent administrative capabilities • Professionalism • Experience in liaising with high profile companies on national level • Good interpersonal skills • A valid driver’s license To apply: Please forward your CV and covering letter to: Natasha du Preez E-mail to natasha@sparklingauto.co.za / info@sparklingauto.co.za or fax to: (018) 293 2285. Please include a copy of your ID and drivers license.
Baie dringend opsoek na Afrikaans/Engels sprekende manspersoon vir winkel verkope in George. R5 000. Moet dadelik kan begin. Kontak Ice Powell op 073 421 4619
Office Admin Boksburg Salary Market related. We are looking for an Intelligent and presentable suitably skilled persons for administrative positions within our company. Please email CV to liam@jasper.co.za Ref: admin
Halo julle dames! 🌺
Ekt n pos beskikbaar in die Noord – kasier.
What’s app my gerus sou jy belangstel 082 796 5270 Lindie
Oop pos beskikbaar by Roomys winkel. Vir netjiese jong skoolverlaters. * Halfdag: oggend en middag skofte. * Elke 2de naweek voldae. Kontak vir Alinca by 084 498 1141.Geen kansvatters asseblief.

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*