DA Skaduminister van Vervoer -Mnr Chris Hunsinger

Mnr Chris Hunsinger DA Skaduminister gee sy insette op Kyknet oor ons paaie se swak toestande en begroting allokasie-of eerder gebrek daaraan

Kyk hier die video greep [Voorsien deur Mnr Chris Hunsinger]

Mnr Chris Hunsinger gesels eersdaags met al ons Trucker vriende op Jake Brakes op FM Stereo, hy gee baie om vir ons truckers, is bekommerd oor die huidige situasie, moorde op ons truckers en hy gaan in gesprek wees met Barry om jul meer te vertel.

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir saam gesels met u mede Truker vriende en om ” live on air” ‘n boodskap aan u geliefdes te stuur of van u geliefdes n boodskap te ontvang met uitgesoeye musiek ‘N EGTE familie radio program Ons sal jul ook op die groep in kennis stel van al ons onderhoude

Whatsapp link: kliek hier

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*