
PappaChef Show – Episode 1
[nuut] 4 Februarie2020 om 16h00
Kyk wie kuier eerste by (Pieter Malan) op Die PappaChef Show! Dis niemand anders nie, as SA se eie Pop-Rock legende, (Nicholis Louw)! Dankie aan (Ambassador Foods) wat hierdie lekkerste lekker radio moontlik maak! Besoek hulle gerus vir die lekkerste bederf wat op jou voorstoep afgelaai word & kry sommer hier al die #PappaChef produkte ook: http://bit.ly/2Eo69AE! Dinsdag 4 Februarie 2020 om 16h00 op # FM Stereo #DiePappaChefShow
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.