PappaChef Show saam met Pieter Malan en Manie Jackson – 13 Feb 2020 om 16h00

Die PappaChef Show saam Pieter Malan die Kokkedoor deelnemer van 2019.  Hierdie ene se fotos gaan groot nuus word, want die kunstenaar is baie geliefd! GEEN luisteraar gaan die fotos wil mis van Manie Jackson agter die potte nie.

BORGE:

Ons kook weereens lekker saam te danke aan (Ambassador Factory Shop SA) wat hierdie lekkerste lekker op FM Stereo http://fmstereo.cf  moontlik maak! Gaan loer gerus watter lekkerte in hulle winkels beskikbaar is & kry sommer jou #PappaChef produkte ook hier http://bit.ly/2Eo69AE!

Rooibaard produkte,http://bit.ly/2Eo69AE nie getoets op lewendige diere nie http://bit.ly/30nxgpX http://bit.ly/2Eo69AE

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*