PappaChef Show – Pieter Malan 2019 Kokkedoor deelnemer kook saam DZL

Dis die manne van (DZL) wat saam kuier in die #PappaChef kombuis hierdie week! Kom kyk wat is op die spyskaart vir SA se eie twee “male super models”!

Borge:

Dankie, (Ambassador Factory Shop SA) dat julle hierdie kuiertjies moontlik maak! Gaan loer gerus watter lekkerte in hulle winkels beskikbaar is & kry sommer jou #PappaChef produkte ook hier 📲 http://bit.ly/2Eo69AE! #KosKuns #KosRadio

Rooibaard, nie getoets op lewendige diere nie 😆 http://bit.ly/30nxgpX

A-maize-zing http://bit.ly/2seqoOV

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*