PappaChef Show Pieter Malan kook saam Dr/Sanger Pierre Nel

 

Jonk en gesond! (Pierre Nel) kuier hierdie week in die ateljee, saam met Pieter Malan op #DiePappaChefShow! Ons was stomgeslaan oor sy kennis, sy geaarheid en sy kosvernuf! Moenie hierdie episode misloop nie, hy maak ‘n ou gunsteling!

Borge:

Dankie (Ambassador Factory Shop SA) dat julle die lekkerste lekker #KosRadio moontlik maak!

Gaan loer gerus watter lekkerte in hulle winkels beskikbaar is & kry sommer jou #PappaChef http://bit.ly/2Eo69AE!

Rooibaard, nie getoets op lewendige diere nie http://bit.ly/30nxgpX

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*