
Maak gereed om jou lippe af te lek, want die @Altus Theart alias Fafa laat die potte prut saam met Pieter. Hulle maak wildsburgeres en @Jaco Dos Santos van @Chippo’s Nelspruit bring sy geheme chilli sous resep om dit op ‘n ander vlak te sit. Die bekende @Innibos Laeveld Nationale Kustefees legende @Sandra Jacobs kuier saam met die drie manne.
Die PappaChef kombuis word moontlik gemaak deur @B-Well. Love, Food, Live
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.