PappaChef Roadshow Pieter Malan en Germandt Geldenhuys alias Louis [Binnelanders]kook en kuier saam

Kom Kuier saam met my Betsie Thomson Olivier van FM Stereo om 20h00 saam met Pieter Malan Kokkedoor deelnemer van 2019  en Louis [Germandt Geldenhuys] van Binnelanders  Maandag  12 April 2021

Radio Skakel: https://www.liveradio.ie/stations/fm-stereo

Pieter en sy gaste maak seker vir ‘n lekker lag sessie terwyl hulle kos maak op die nuwe @PappaChef episode. Die akteur @ Germandt Geldenhuys  alias Louis  van Binnelanders probeer om vir Pieter te help in die kombuis, die plaaslike legende @Sandra Jacobs van die @Innibos Laeveld Nationale Kunstefees kuier saam met @Jaco Dos Santos van Chippo’s op die groen bank.

Die PappaChef kombuis word moontlik gemaak deur @B-Well. Love, Food, Live

 

Be the first to comment

Leave a Reply