GEVLEKTE VIS MET ROOI MARINADE

February 8, 2019 Corrie 0

——– Forwarded Message ——– Marineer die vis die vorige dag. Bestandele 1 heel vis, sowat 1-2 kg (engelvis, kabeljou of geelbek) gegeurde seesout vars gemaalde […]

DUIWELSRIB

February 8, 2019 Corrie 0

Bestandele: Varkribbetjies 1 eetlepel marmite 5 eetlepels suiker 1 eetlepel mielieblom 2 eetlepels asyn 2 teelepels gemaalde gemmer 1 huisie gekapte knoffel Aanwysings: Kook ribbetjies […]

LEMOEN EN GEMMER VARKTJOPS

February 8, 2019 Corrie 0

Bestandele: 2 lemoene , skil gerasper en sap uitgedruk 5ml fyn gemmer sout en peper 4 varktjops 10ml fyn gekapte pietersielie Aanwysings Meng lemoenskil, gemmer, […]

ROOMYSPOEDING

August 10, 2018 Betsie Thomson Olivier 0

ROOMYSPOEDING 1 Liter Melk 4 Eiers 6 Eetlepels Botter/margarien 14 Eetlepels Suiker 1 Eetlepel Mielieblom (Maizena) 4 Eetlepels Bruismeel (opgehoop) 1 Teelepel Vanielje Room botter […]

BROS VLAKOEKIES

July 17, 2018 Betsie Thomson Olivier 0

BROS VLAKOEKIES 125g sagte margarien of botter 100ml versiersuiker 50ml vlapoeier 250ml koekmeelblom 1ml vanieljegeursel Roer die versiersuiker en vlapoeier saam met margarien. Roer vanieljegeursel […]