Kobus Mocke
Uitsendings Sondae 20h00-22h00
Juan Diedericks
Uitsendings
Yolanda Mills
Uitsendings: Tjokkertjie se storie tyd: Dinsdae & Donderdae 15h00-15h30
Wil jy graag weer na Tjokkertjies se storietyd luister KLIEK HIER
Maandae & Sondae Aande: 20H00-22H00
Meer oor Yolanda en haar musiek kennis en haar DROOM eersdaags
Skakel gerus in op FM Stereo saam Yolanda Maandae en Sondae om 20h00-22h00
https://www.facebook.com/FM-Stereo-371617303277175/
Betsie Thomson Olivier
Francois Deysel – Omroeper
Luister na Never Again
Op 28 Maart 2017, het Francois vir die 1ste keer as internet radio omroeper, die lug gesien, en het vinnig die naam as “Golden Boy” van FM Stereo beklee. Hy hanteer huidiglik die FM Stereo TOP 15, wat op Donderdae Aande aangebied word.
Maar Francois is ook meer as dit. Hy is n Kunstenaar in eie formaat op meer as 1 vlak. Hy het sy eie besigheid, waar glas, sy canvas vir sy kunste is. Hy is nie net n stem agter n mikrofoon op radio nie, maar ook op verhoog as sanger. Met sy eerste Debut Album, Never Again, wat Mei 2017 vrygestel is, werk het reeds aan die 2de album.
Skakel gerus in elke Dinsdag 20:00 – 22:00, en Donderdae 19:00 – 22:00 vir die FM Stereo TOP 15 Luister in op: TuneIn:
http://tunein.com/radio/FM-Stereo-s289312/
Francois tree by verskei funksies, gig’s env op.
Kontak gerus vir optredes env.
Kontak details:
info@fmstereo.co.za
Corrie Slabbert – Omroeper – Menslief
William Munnik – Omroeper – Crime Time
Jancke Artrist
Uitsendings: Donderdae Aande 20h00-22h00
7 Februarie 2019 Luister na Jancke se Musiek Keuses- Leer ken so Jancke se musiek smaak
Pottie Potgieter
You must be logged in to post a comment.