PappsChef Show deur Pieter Malan [Kokkedoor deelnemer 2019]

February 3, 2020 Betsie Thomson Olivier 0

PappaChef Show – Episode 1 [nuut] 4 Februarie2020 om 16h00 Kyk wie kuier eerste by (Pieter Malan) op Die PappaChef Show! Dis niemand anders nie, as SA se eie Pop-Rock legende, (Nicholis Louw)! Dankie aan (Ambassador Foods) wat hierdie lekkerste lekker radio moontlik maak! Besoek hulle gerus vir die lekkerste bederf wat op jou voorstoep afgelaai word & kry sommer hier al […]