Omroeper – Francois Deysel

Francois Deysel

Francois Deysel – Omroeper

Op 28 Maart 2017, het Francois vir die 1ste keer as internet radio omroeper, die lug gesien, en het vinnig die naam as “Golden Boy” van FM Stereo beklee.   Hy hanteer huidiglik die FM Stereo TOP 15, wat op Donderdae Aande aangebied word.

Maar Francois is ook meer as dit.  Hy is n Kunstenaar in eie formaat op meer as 1 vlak.   Hy het sy eie besigheid, waar glas, sy canvas vir sy kunste is.  Hy is nie net n stem agter n mikrofoon op radio nie, maar ook op verhoog as sanger.  Met sy eerste Debut Album, Never Again, wat Mei 2017 vrygestel is, werk het reeds aan die 2de album.

Skakel gerus in elke Dinsdag 20:00 – 22:00, en Donderdae 19:00 – 22:00 vir die FM Stereo TOP 15.

Kontak details:

Facebook: Francois Deysel

Email:  deyselff@gmail.com

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply