Adverteerder:- Fines4U

Fines4u werk nie net met verkeersboetes, ons doen ook hernuwing van voertuiglisensies regoor SA!

Kontak Fines4U:- 011-867 7331  Hanteer regoor Suid-Afrika

www.fines4u.co.za

Road Traffic Infringement Agency loses court case to Fines 4 U

The North Gauteng High Court has confirmed that traffic authorities have to abide by the letter of the AARTO Act. The Road Traffic Infringement Agency has lost a case to Fines 4U which could see some traffic fines issued between 2008 and 2013 unenforceable. Fines 4 U representing Audi Johannesburg – took the agency to court for not following the correct procedure as stipulated in the AARTO act

Is jou boetes korrek uitgereik?”

Johannesburg, 3 Maart 2017 – Motoriste in Gauteng wat geraak word deur die sogenaamde Aarto-wet moet hulle nie laat afknou om sekere boetes te betaal voor hulle motorregistrasie hernieu kan word nie. Die organisasie Fines4U sê hulle moet eers seker maak of die verkeersowerhede alle stappe gevolg het in die boeteproses.

 

Be the first to comment

Leave a Reply