SKILFERKORS BRAAIBROODJIE

SKILFERKORS BRAAIBROODJIES 2 X Skilferkors rolle Chutney Spinasie Bacon Sampioene Uie Knoffel Bokmelk Feta,Cheddar,Parmasan/Pecarino) 1. Rol deeg uit so groot soos braairooster 2. Sit een rol op rooster 3. Smeer met chutney 3. Pak spinasie blare op 4. Braai bacon,knoffel,sampioene 5. Sit Bo op spinasie 6. Breek bokmelk feta in stukkies en gooi saam met ander kaas oor 7. Sit ander uitgerolde deeg Bo op vulsel 8. Vou punte van 2 rolle deeg toe 9. Smeer met eier (opsioneel) 10. Maak rooster liggies toe. 11. BRAAI OOR BAIE LAE KOLE TOT DEEG GAAR LYK 12. Gooi uit op vadoek 13. Sny in braaibroodjie grotes (JOHAN NEL – LOXTON)

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply